Motor & Huis Versekering

KCW verskaf versekeringsoplossings wat bekostigbaar, innoverend en pasgemaak is. Ons het ooreenkomste met die bekendste en grootste versekeringsmaatskappye in Suid-Afrika om seker te maak dat ons kliënte se behoeftes bevredig word. Dit sluit maatskappye in soos:

Discovery, Momentum, Santam, Hollard, KingPrice, Virseker, ABSA Insure, Auto & General, First for Women, Bryte, MiWay, en meer.

Kontak gerus een van ons spesialiste vir navrae op 012 004 1381 of epos ons op:

Info@kcwgroup.co.za

(Ons is beskikbaar vanaf 08:00 tot 21:00) of vul alternatiewelik die onderstaande vraelys in om ‘n kwotasie te ontvang.

 

 

Besigheidsversekering

Die belangrikste voordeel van besigheidsversekering is dat jy jou besigheid beskerm teen katastrofiese gebeurtenisse wat jou besigheid negatief kan beinvloed. KCW werk met die betroubaarste besigheidsversekering maatskappye in Suid-Afrika om seker te maak dat alle risiko’s teen ‘n bekostigbare prys gedek kan word. Dit sluit maatskappy in soos:

Discovery, Momentum, Santam, Hollard, Western National, KingPrice, AC&E, Bryte, MiWay, en meer.

Kontak gerus een van ons spesialiste vir navrae op 012 004 1381 of epos ons op:

Info@kcwgroup.co.za

(Ons is beskikbaar vanaf 08:00 tot 21:00) of vul alternatiewelik die onderstaande vraelys in om ‘n kwotasie te ontvang.



 

 

 

 


Lewensdekking

KCW verskaf ‘n wye reeks van lewensversekering opsies om enige leefstyl te pas teen ‘n bekostigbare premie.

Laat ons toe om die regte plan vir jou behoeftes te kry.

Kontak gerus een van ons spesialiste vir navrae op 012 004 1381 of epos ons op:

info@kcwgroup.co.za

(Ons is beskikbaar vanaf 08:00 tot 21:00) of vul alternatiewelik die onderstaande vraelys in om ‘n kwotasie te ontvang.



 

 

 

 

 

 


Beleggings

KCW verskaf die volgende beleggingsoplossings:

  • Voor en na aftrede beplanning
  • Spaarplanne
  • Pasgemaakte belasting effektiewe beleggingsoplossings
  • Effektetrusts
  • Belastingvrye beleggings

As gevolg van die kompleksiteit van beleggings is dit belangrik om direk met ons beleggings spesialis te praat op:

012 004 1381

 

Mediese Fonds

KCW kan assisteer met spesifieke advies vir jou Mediese Fonds belange.

Kontak ons ​​mediesefondsspesialis vandag by 012 004 1381 of e-pos ons by info@kcwgroup.co.za.

Ons kan help met Mediese Fondse by Discovery, Momentum, Medihelp, Bonitas, Bestmed, en meer.

 

 

 

 

 

 

 

 

 


Boedelbeplanning

Laat ons toe om seker te maak jou nalatenskap is beskerm en dat die nodige dekking in plek is om voorsiening te tref vir regskostes en boedelbelasting.

Die proses: 

  1. Kontak ons vir ‘n afspraak
  2. Stel jou testament op teen geen koste
  3. Ons hou jou testament veilig teen geen koste nie
  4. Ons sal seker maak jou boedel word korrek geadministreer na jou dood
  5. Beplan vir oombliklike likiditeit 

Kontak ons gerus vir navrae op 012 004 1381 of epos ons op:

info@kcwgroup.co.za

 

Opsoek na pasgemaakte diens net vir jou? 

2 + 5 =

KCW WEALTH  |  A COMPANY OF KCW CAPITAL (Pty) Ltd

Kontak

Adres: 494 Alsatian Street, Faerie Glen, Pretoria, 0081
Epos: info@kcwgroup.co.za  I  Tel:  0123652923

 

Kontak
Address: Block A, 3rd Floor, Corobay Corner Building,
Corner Aramist & Corobay Avenue, Menlyn Maine

* An authorised financial services provider: FSP 43047